Diens is uiters swak. Ek maak gebruik van Renault sedert 2002 en hulle diens het net swakker geword. Jy wag vir parte, word nie terug gebel nie, geen terugvoering word gegee nie... die lys gaan aan. Diens het so swak geword ek dink daaraan om na n hele nuwe voertuig klas te kyk.
0 comments