AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Centurion Select - Oneerlike, swak diens!!! | #18880

Centurion Select
Oneerlike, swak diens!!!

So koop ons n voertuig by hierdie leunaars. en daar begin ons nagmerrie...
1. voertuig was in ongeluk - waarvan hulle geweet het- alhoewel hulle sweer hulle het nie.
2. geen spaar sluetels
3. ander toebehore steeds weg.
4. diens foute op voertuig wat VOOR aflewering opgemerk is en nooit reggemaak is nie.
5. beloftes, beloftes belofte en geen aksie.
Gann kyk maar na al die klagtes oor die mense. HUlle is n spul oneerlike, ruggraatlose, leuenaars. HUlle bevark die publiek en dryf op onetiese wyse handel.

ek sal geen mens aanraai om OOIT met hulle besigheid te doen nie.

Date:

Company: Centurion Select

Country: South Africa   City: Centurion

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google