AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Hyundai South Africa - Swak diens en lee beloftes | #106918

Hyundai South Africa
Swak diens en lee beloftes

In Maart 2013 het ek voertuig deur Hyundai Bruma gekoop wat ek via die internet gesien het, Jake Fick het my gekontak en als gereel. Ek het Saterdag die 9de Maart 2013, van Bloemfontein af gekom om voertuig in Gauteng te kom haal. Ek het by Bruma aangekom en 2 goed opgemerk op voertuig. Die clip links bo op die voertuig was uit, Reuben Chetty het daar vir my belowe hy sal clip kry en vir my stuur. 2de punt, ek het gesien voertuig het haelskade opgehad, ek het met Jake daaroor geprt en hy het gese ek kry kar teen goeie prys, my redenasie, ek het hom via telefoon vroeer die week gevra of als reg is rakende voertuig se bakwerk, hy kon my net ingelig het want hy het kennis gedra daarvan. Jake het na die redenasie vir my afslag gegee. Die registrasie en wag vir die nommerplate van voertuig het ook 7weke geduur. Die groot vraag is hoe lank gaan ek nog wag vir my clip, ek het al kwotasie van BMW vir Reuben geepos om die clip te vervang maar geen terugvoering. Dis uiters swak, daardie Saterdag oggend het Hyundai Bruma alles belowe net om die voertuig te verkoop, maar swak diens rakende lee beloftes.

Date:

Company: Hyundai South Africa

Country: South Africa   City: Bruma Gauteng

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google