Complaint / review / scam report
General Motors South Africa
Ek verwag dat hulle hulle woord nakom

19 Des bel ek die handl en vra om met bestuurder te praat oor prys vir voertuig, hulle s? hy is op verlof en ek moet met Sam praat. Vra Sam prys op nuwe Corsa 1, 4 Essentia en hy s? hy kom dadelik na my huis toe.Hier aangekom belowe hy my om my Aveo 100% af te los en R20 000-00 afslag op die Corsa. Ek s? goed, R30 000-00 afslag en 100% inruil op Aveo en ons het 'n deal. Hy s? geen probleem, my Aveo het net oor die 6000km op en ek is 'n ou klient, hy bel my nou. Minder as uur later bel hy en s? Ockert het als OK en hy soek gou vir my 'n voertuig, watter kleur wil ek h? hy kan wit en silver kry. Ek s? nee, wil ander kleur h? Hy s? geen probleem, hy kry wat ek wil h? Hy bel my die middag en s? hy sien my die volg dag om te finaliseer.. 20 Des kom hy hier en bevestig die deal, s? hy kan net wit of silver kry, n? rens is ander kleure nie, hy sal verder soek, hy stuur nou al die papierwerk deur. Ek hoor niks, bel 2 keer en hy s? hy soek nog. Ek bel handelaars en minder as 30min later het ek 4 peppadust en bloue opgespoor.Ek bel hom en eweskielik stotter hy, ek praat met Ockert en hy s? NEE, hulle kan dit nie doen nie, na 2 dae se beloftes? Ek dring aan op die deal soos belowe
Date:

Offender: General Motors South Africa

Country: South Africa   Region: All Country   City: Lydenburg

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.