AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Subaru South Africa - Moet net nie diens verwag by Subaru nie! | #289919

Subaru South Africa
Moet net nie diens verwag by Subaru nie!

My motor, onder motorplan en waarborg, het na sy 40 000 km 'diens' teruggekom met al die foute onveranderd. Een van die foute is ratkasverwant en kan in my opinie lei tot onklaarraking.

Hulle houding, ry hom maar so Kaapstad toe en terug en ons sal in die nuwe jaar weer met jou praat.

Wat van veiligheid en ongerief as hy wel breek, seker dan vining na die fyndruk op die waarborg wys en verder aangaan met swak diens!

Date:

Company: Subaru South Africa

Country: South Africa   City: Bruma

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google