Ek wil net graag weereens vir Northwest Nissan, en in besonder vir Bennie Bester en Hennie Potgieter bedank vir die goeie diens, ondersteuning en fantastiese transaksie wat hulle beklink het vir my op die inruil van my Nissan Murano vir n nuwe Infiniti.
NWN is sekerlik n staatmaker. Ek raai enige iemand aan om met hulle te kontak indien jy sou belangstel om n nuwe of gebruikte voertuig aan te skaf. Hou die goeie werk bo manne!
0 comments