AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Innovation Group - Geen hulp van ENIGE IEMAND | #64404

Innovation Group
Geen hulp van ENIGE IEMAND

Ek het 'n polis deur hulle uit geneem vir my diens van my voertuig tot en met 60 000km. Na my 60 000km diens het ek hulle gekontak om my polis te verleng, maar ipv dit verleng het die konsultant vir my 'n nuwe polis geskry waar my finansierings maatskappy dit nie goedgekeur het nie omdat ek reeds een het. Ek sukkel vanaf Dinsdag 12/03/2013 sodat die nodige mense my kan kontak. Die gelde word nogsteeds van my bank verhaal en bevestig deur my finansierings maatskappy dat dit nogsteeds aan Innovation Group betaal word maar het geen dekking om my voertuig te neem vir volgende diens nie. Tot en met hede is dit net Wesley wat enigsins tot nut was vir my. Snaaks soos dit sal wees terwyl ek wag dat enige iemand my moet terug bel kontak 'n konsultant my om NOG 'n polis vir my te skryf.

Date:

Company: Innovation Group

Country: South Africa   City: Johannesburg

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google