AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Imperial Nissan - Nuwe Voertuig reeds 4 punte olie verbruik 4500km | #160038

Imperial Nissan
Nuwe Voertuig reeds 4 punte olie verbruik 4500km

Het 10 Mei 'n nuwe 2013 Nissan Navara 2.5dCi 4x2 D/C MT LE (N43) gekoop, die rollbar moet 2 keer vervang word weens Nissan Menlyn se probleem verskaffer wat nonsens aangevang het. Die verkeerde rollbar is geinstalleer, 'n rollbar wat vir 'n ander model gebruik word. 'n Heater knoppie geinstalleer vir front parking sensors. Nuwe voertuig het reeds tot op hede 4 punte olie gebruik en dit op 4 500km. Dan praat ek nie eens van die res. Die Dealer Principle, Liluth Pringle WEIER om op een van my eposse te reageer. Het al die klagtes reeds by nissan SA ingehandig, maar Liluth Pringle reageer ook nie op hul eposse. Ek dring aan op 'n nuwe voertuig want sodra daardie diensplan verval sit ek met 'n engin wat groet. Swakste NA-verkope diens kry jy nie soos by Nissan Menlyn.

Date:

Company: Imperial Nissan

Country: South Africa   City: Menlyn

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google