AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Solidariteit - Hopelose raad en hulp | #122367

Solidariteit
Hopelose raad en hulp

Ek en my dogter het besluit om by solidarteit aan te sluit aangesien ons in 'n bedryf werk wat geen verteenwoordiging het nie. Na ongeveer 3 maande dreig ons werkgewer dat hy die besigheid gaan toe maak en weier om redes te gee. Ek skakel Solidaritit se regshulplyn vir advies. Die wonderlike advies wat ek kry is, soek liewer vir jou ander werk. Nodeloos om te se, ons het albei ons lidmaatskap opgese. Hulle skakel my om te hoor hoekom ek nie meer lid wil wees nie, en na my verduideliking was die antwoord dat die persoon dit nie ernstig bedoel het nie en hy het net 'n grap gemaak. Hoe onproffesioneel kan iemand wees om so 'n verskoning te gebruik.
Hulle belowe om dit te ondersoek en nou byna 'n jaar later het ek nog nie weer van hulle gehoor nie.
So, PASOP, as jy hulle gaan nodig kry, gaan hulle dalk grappies met jou maak.

Date:

Company: Solidariteit

Country: South Africa   City: RSA

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google