J&k Mobile Mechanic 24/7
J&K MOBILE MECHANIC 24/7 moet beginners wees
Ek het die mense gebel om aan my kar te werk en hulle het kom kyk en gese hulle sal die kar vrydag gou kom reg maak .en hulle se net ander mense kan nie die werk doen nie en hulle is die beste want hulle maak ander se foute reg hulle moes vrydag 1uur daar wees om die kar reg te maak en het nie eers ...