Moet nooit ooit dink as hulle die fout maak hulle sal dit reg maak nie. Ek wag nou al 10 dae vir hulle. Elke dag se iemand 'n ander storie. Of nee nog 3 dae. Bly weg van Capitec af. Swakste wat jy kan kry. En as jy vra om met 'n manager te praat dan se hulle hulle het planning. they will phone you back.
Ek gaan alles skuif verseke
0 comments