AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Nandos - Klagte | #69187

Nandos
Klagte

Goeie dag

Ons is gereelde klante van Nandos, Savannah, Polokwane. Vandag. Donderdag 21 Maart om 17h43 het ons weer daar gaan eet. Die kassier, Elizabeth, was baie vriendelik. Ons het die volgende bestel: 1 x Half Chicken Combo - R69.90 en 1 x Kwart Chicken Combo - R45.90. Dit is bedien met tjips. Die kos was heerlik. Met die uitstap sien ek toe egter dat die kombos Portugese Rolletjies en Griekse Slaai insluit??? Ons het SLEGS tjips by gekry!!! AAG NEE NANDOS as dit is hoe jul diens in sal ons in die vervolg maar by 'n ander eetplek aanklop waar mens darm kry waarvoor jy betaal.
Jammer!!

Date:

Company: Nandos

Country: South Africa   City: Savannah Polokwane

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google