AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Dros - Slegste vleis ooit | #319692

Dros
Slegste vleis ooit

Ek het die Madagascar pepper steak bestel rump goed gaar! Die vleis wat ek gekry het was poeierig en definitief nie rump nie! Die verskoning wat gegee is dat mense kla hulle vleis is taai en dat hulle 'n nuwe tenderiser gebuik! Die tweede bord wat ek gekry het se vleis het beter gelyk maar was nie Goed gaar nie teen daai tyd was ek redelik omgekrap nie meer honger nie en het dit na in 'n take away gevat! Wat 'n mors van geld ek sal nie weer daar gaan eet nie, gaan juis uit om lekker te eet en die gebeurtenis los maar 'n naar snaak in jou mond!

Date:

Company: Dros

Country: South Africa   City: Brits

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google