AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Dros - Kos wat ek nog ooit by dros gekry het | #179382

Dros
Kos wat ek nog ooit by dros gekry het

Wa in jou lewe bedien jy iemand vleis wat vrot is en verwag iemand moet dit eet ek kon die vrot vleis ruik van my bord af wa in jou lewe kan jy nie eers in jou kombuis ruik hoe stink dit nie geen normale mens sal dai kan eet nie dit sal die laaste wees dat ek by dros in lemon tree shopping centre sal gan eet slegste kos ooit...

Date:

Company: Dros

Country: South Africa   City: Alberon Lemontree Shopp

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google