Wie ookal oorweeg om vleis by Food Lovers Market Rooihuiskraal te koop maak 'n GROOT GROOT fout.
Ons het sopas vir die hoeveelste keer vrot vleis gekoop! Tussen ons vriende en familie is dit seker nou al die 20ste keer - sonder om te oordryf.
Baie keer koop mens dit laat middag vir 'n braai en teen die tyd wat mens agterkom die goed is af is dit te laat om terug te ry.
Dit is 'n helse shelp om elke keer in jou kar te moet klim en terug te ry en flippen onnodig.
Nee wat hulle moet maar bly by VRUGTE en GROENTE verkoop.
0 comments