AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Wag vir goedkeuring van n huislening | #92966

Absa
Wag vir goedkeuring van 'n huislening

Ons het in Desember 2012 na 'n kleinhoewe gaan kyk wat ons graag wil koop.
Ons het ABSA daaroor genader.
Ons het intussen 'n Trust gestig vir die aankoop van die kleinhoewe
Dan wil ABSA state en salarisstrokies h? - dit word dan deurgestuur
Dan het hulle sekere info van die boekhouer nodig - dan is dit nie reg nie, dan is dit nie reg nie.
Ons het drie eiendomme waarvan ABSA die verbandhouer op twee is - die een is ook al intussen afgelos.
Ons is al jare kli? nte van ABSA in ons persoonlike hoedanigheid en besigheid.
Ek verstaan nie hoekom ABSA so lank neem om ja of nee te besluit nie
Ons kan ook nie die mense aan 'n lyntjie langer hou van wie ons die plot wil koop nie - hulle het al 'n opsie op 'n eiendom verloor agv die feit dat hulle vir ons moet wag.
Ons 3 eiendomme is ook in die mark - maar ons kan geen ooreenkoms met enige iemand aangaan nie - omdat ons WAG!
Kan iemand dalk dringend help en vir ons terugvoer gee

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: West End

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google