AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Geen reaksie op navraag | #332651

Absa
Geen reaksie op navraag

Ek het 'n brief van Sanlam ontvang wat se dat 'n polis op 1 Februarie 2014 uitkeer. Maar, die polis is aan ABSA gesedeer wat skriftelik moet kennis gee vir enige handeling op die polis. Ek het ABSA op 16 Januarie 2014 gevra om die polis te lig. Tot dusver het ek nog geen terugvoer van hulle ontvang nie. Ek het reeds 2 maal gaan navraag doen of hulle vir my kan terugvoer gee, sonder sukses.
Kan u my asb van hulp wees?

Dankie

JD vd Westhuizen

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: VILLIERS

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google