AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: UTi Sun Couriers - No service delivery | #37729

UTi Sun Couriers
No service delivery

More, ons moes al die 7de Februarie ons motor se papiere ontvang het. Die motor is al verkoop en ons wag vir die papiere. Dit is verwys na Sun Couriers toe om gister, 11 Februarie 2013 by my kantore in Centurion afgelewer te geword het. Dit is nogsteeds nie gedoen nie en wanneer jy hul fone skakel, is dit net 'voicemail' los boodskap of kontak later maar weer. dis nie hoe dit werk nie.

Verwysingsnr: WESB-T02754838

Date:

Company: UTi Sun Couriers

Country: South Africa   City: Midrand/Pretoria

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google