AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Inspectacar - Extremely bad service and no after sales service | #133080

Inspectacar
Extremely bad service and no after sales service

Ons het ons Toyota Hilux Bakkie by hulle aangekoop op Vrydag 12 April 2013. Alles was goed en wel endie verkoopsman was baie gretig om die bakkie aan ons te verkoop en dis waar dit gestop het. Ek was gese alles sal reg wees vir my om die bakkie te oorhandig op Vrydag 12 April 2013. Daar aangekom 8uur die oggend en niks was reg nie. Die afteken van papiere en die oorhandiging het my 4 1/2 ure geneem. Ek het daar gesit in die koue kantoor en niemand het my eens op hoogte gehou van wat aangaan nie tot ek ongelukkig begin raak het en vir hulle moes vertel hoe sleg is hule diens. Foutjies is uitgewys die dag toe my man na die motor kom kyk het wat nie eens op aandag gegee is nie. Die voertuig is deur die toets met 'n gladde regter voorband, die cd speler werk glad nie en die brandstof guage werk ook nie reg nie en 'n cv wat olie lek. Mooi beloftes is gemaak dat die dinge na gekyk sal word en niks het gebeur nie. 2 weke moes ons wag. Dis nou 2 maand later en nog geen nommerplate of lisensie papiere nie, nadat die Natis papiere verloor is deur die garage en moet kamtig nou weer deur die toets gaan. Ek is baie lus en druk die bakkie waar die son nie skyn nie. Help as

Date:

Company: Inspectacar

Country: South Africa   City: Wonderboom

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google