AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Telesure Group Services - Goeie goeie diens | #67983

Telesure Group Services
Goeie goeie diens

Ek het n grief gehad oor budget versekering en geplaas op hallopeter buget sou terug kom na my maar het nooit nie, na nog n klag oor budget, bel hierdie dame my en verduidelik die hele situasie aan my en dat my klag ondersoek word, die ondersoek is afgehandel binne n week en ek het my geld gekry wat budget my geskuld het op my voertuig. Dankie Crystal jy lewer n uitstekende diens aan kliente, rykste seening aan jou en jou familie.

Date:

Company: Telesure Group Services

Country: South Africa   City: Rivierglen

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google