AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Auto And General - UITSTEKENDE DIENS | #97998

Auto And General
UITSTEKENDE DIENS

Ek is deur Denzil gekontak oor versekering en hy het alles mooi aan my verduidelik. Ek was eers baie skepties om van versekering te verander maar hy het dit telkens mooi aan my verduidelik en dit waaroor ek onseker was, ook op skrif aan my deurgegee. Wat my opgeval het van hom was dat hy so geduldig met my was en hy wou seker maak dat ek alles verstaan. Dankie Denzil - jy lewer 'n uitstekende diens!

Date:

Company: Auto And General

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google