Ek het per ongeluk versekering by BUDGET en VIRSEKER gehad, die afgelope 10 maande. Toe ek dit agterkom het ek dadelik met VIRSEKER in verbinding getree by hul KAAPSE tak, en met SHARLEEN GROENEWALD daar gepraat. Sy het met die hulp van DARNE ROELOFSE by hul tak in Johannesburg my probleem nagevors, en effektief opgelos, binne 'n paar dae. 'n Groot gedeelte van die geld wat ek dubbel betaal het, is binne 2 dae aan my terug besorg. UITSTEKENDE DIENS!!! (Iets wat skaars geraak het)
0 comments