AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: South Cape Auto - BAD SERVICE AND COMMUNICATION | #21583

South Cape Auto
BAD SERVICE AND COMMUNICATION

Goeiedag

Op aanbeveling van 'n goeie vriend het ek verlede jaar op 2012-01-07
'n Hyundai Accent te George gaan toetsbestuur. Die verkoopsagent,
Johan Cronje, was baie professioneel en hulpvaardig. Die motor en
diens het groot indruk gemaak en die bestelling is geplaas.

Op 2012-01-17 het ons die volle bedrag kontant inbetaal vir die
voertuig. Die voertuig was afgelewer op 2012-01-13 by die handelaar.

Aangesien ons 165 km vanaf George woon, het ons op 2012-01-21 deurgery
na George om die administrasie af te handel en die voertuig in
ontvangs te neem. Daar was 'n ander verkoopsman naamlik Kobus Marais
wie ons verder gehelp het en aan ons verduidelik dat hy die transaksie
gekry het. Hy was sportief aangetrek en oor die algemeen nie 'n goeie
indruk gemaak nie. Daar was opgelet dat die voertuig met 'n TYDELIKE
PERMIT uitgereik was en nog nie geregistreer was nie. Op ons navraag
het hy verduidelik dat hy nie kans gehad het nie en dit ook te veel
moeite was. Die voertuig was eers op 2012-01-27 geregistreer en op
die laaste dag van die maand was die nommerplate ontvang. (Hierdie
werkswyse was vir ons vreemd aangesien ons by ander maatskappye nie
nodig gehad het om te wag vir regi

Date:

Company: South Cape Auto

Country: South Africa   City: GEORGE

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google