AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Virseker Insurance - Knap Diens | #243353

Virseker Insurance
Knap Diens

Hi, ek wil net vir Ruth Klein baie dankie s? vir al haar vriendelikheid en haar knap diens met die hantering van my eis. My eis is nou afgehandel, en ek kan met eerlikheid s? dat dit die beste diens was wat ek in 'n lang tyd ontvang het.

Date:

Company: Virseker Insurance

Country: South Africa   City: Kaapstad

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google