AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Standard Bank - Swak Diens | #310409

Standard Bank
Swak Diens

Op 27/11/2013 doen ons by kroonstad tak online aansoek vir studente lening met verwysing nr 27111407quma, ons word meegedeel dat 2-3 weke is die wag periode om te sien of dit goedgekeur word, na 2 weke wys dit steeds pending approval nadat ek 2x die magtiggings vorm gefaks het na Jhb by 0116318599, 'n plaaslike konsultant bel Central Banking in Jhb, maar sonder einge sukses, in Jan 2014 doen ek weer navraag, steeds dieselfde storie!! nou dien ek 'n complain in dmv plaaslike tak met verwysing 56483646, 2 dae later bel Hoofkantoor my en word die hele verhaal oorverduidelik, 3 gdae later kry ons darem sms dit is goedgekeur, nou begin die drama om alle papier werk af te handel, nadat alle nodige dokumentasie ingehandig is en alle goedkeurings op tak vlak voltooi is, word aangevra dat gelde vir registrasie oorbetaal word, vanaf die 7 Jan word belowe more en so word more nou al die 17 Jan en daar is gevra dat gelde op 11 Jan betaal moet word, vandag die 17 Jan is weer belowe vandag, die student registreer Maandag op kampus in Potch, nou wie betaal nou dit??? die studente nr is 25044575 en is by Noord Wes Universiteit!!! dis uiters swak!!! Deon Bester Nationale Visie President SA Legioen!!!

Date:

Company: Standard Bank

Country: South Africa   City: Kroonstad

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google