AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - Patetiese terugvoering van Fn | #304997

First National Bank
Patetiese terugvoering van Fn

Op September 2013 het ek reeds aan Fnb deur Hello Peter n klag gele. Fnb het op 29/11/2013 terug geantwoord besig om die saak te ondersoek, het tot vandag niks weer van hulle gehoor nie, hoe lank vat dit om n ondersoek te doen, vat dit 2 jaar, 4 jaar of 6 jaar. Intussen sit ek sonder my geld. Eerste keer R616.00 die maand daarna R1000.00 die maand daarna R3228.93. Hulle beweer dat ek n persoonlike lening op 2004 aangegaan het, kan dit nie eers onthou nie, ek het al aan die ombudsman ook gerapporteer. Hy het my nie eers geantwoord nie. Ek het aan die persoon gevra wat my gebel het om n getekende kontrak te stuur, hy het gese dit sal te lank vat maar hulle vat geld. Dit wys jou jy tel NIKS net jou geld tel, dit is diefstal uit n mens se rekening sonder toestemming. Is plus minus 25 jaar by Fnb en is dit die diens wat n mens kry, nou is ek te bang daar word nog geld uit my rekening gesteel, want dit is sonder toestemming. Ek wil net graag weet wat staan my nou te doen as bestuur dan nie eers terug kom na n my toe nie. Hulle gee nie om wat jy deurgemaak het nie hulle is mos engeltjies. Mag Fnb bestuur help. Hoe lank sal ek nou weer wag vir terugvoering. Ek was 3 keer in die bank.

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Horizon View

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google