Ek het na 9 jaar uit gevind my Makelaar het vir my gelieg oor die polis hy het vir my gese dit is n ongeskuktyds polis en toe ek Discovery life bel toe se hulle my dat n lewenspolis, en dat hulle nie n ongeskuktyds polis het nie, ek het toe gevra ek vir die polis uitkoop, hulle het gese ek moet n brief skryf en fax, het dit gedoen en na 3weke moet ek hoor dat die polis nie n uitkoop waarde het nie, ek glo dit nie, dit voel of Discovery en die Makelaar my geld gesteel het vir 9 jaar en moes R466.57 elke maand betaal R5598.84 n jaar en in die 9 jaar R50389.56. Dit is steel as en na 9 jaar niks teurg kan kry nie. So wat Discovery Life vir my se hulle en Alwyn Prinsloo Makelaars my geld gesteel het vir 9 jaar en gelieg het vir 9 jaar. Maar nie eers Discovery se onbutsman kan teurg kom na my toe nie. Hulle kan m, y nie eers n bewys stuur van my polis waar ek geteken het nie.
0 comments