AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: IntegriSure - Not making sense | #293983

IntegriSure
Not making sense

Eis ingedien en na 29dae word ek vandag gekontak en ges? my eis is nie goedgekeur nie. Let wel die skelms is gevang, met bewyse dat hul my goed gesteel het en sit tans in Caledon tronk. Natuurlik is ek nie gelukkig nie en met hulp van my ouers volg ons dit op. Daar is genoem dat my eis verwys gaan word na santam. Santam is gekontak en hul is nie bewus van enige eis onder my naam of ID of eis nommer wat bespreek is nie. Teen 17:10 het ek weer integrisure gekontak en ek s? toe vir die dame dat Santam nie bewus is van my eis nie en dat jul dan ges? het dit word vandag bespreek. Ek wou toe weet wie is die konsultant by Santam met wie ek kan praat, toe word daar ewe skielik aan my genoem dat die konsultant niks sal weet nie want sy het nog nie die dokumentasie gesien nie want my eis word eers volgende week bespreek. HOE dan so? Ek s? toe dat integrisure my gekontak het en vir my en my pa ges? het die eis is afgekeur. Ekt gevra m.a.w. My eis is nie afgekeur nie, sy antwoord toe NEE. Iets is nie lekker nie!! Hoe kan IntegriSure 'n eis afkeur en DAN eers dit verwys...

Date:

Company: IntegriSure

Country: South Africa   City: Cpt

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google