AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: College SA - Patetiese Diens | #293040

College SA
Patetiese Diens

Vir wie die mag aangaan.

Ek het in die jaar CollegeSA gekontak om meer informasie te kry vir CIMA. Debbie het my mooi bygestaan en als vir my gedoen. Ek het gese dat ek eers van 1 Januarie 2014 gaan begin studeer, Debbie het gese as ek nou my deposito betaal sal ek nogsteeds onder 2013 tariewe val. Klink goed en ek doen so. Daarna het ek my Buddy voucher vir Lameez gestuur wat nou tans met my rekening werk. Sy het met my verskil en gese dat ek nie geregistreer is om in Januarie eers te begin nie. Ek het Debbie gekontak en sy het dit bevestig dat ek eers in Januarie begin. Na dit het ek nogsteeds smse en eposse van Lameez ontvang. Nadat ek 'n helse "scene" moes gooi het Zaheer my via epos gekontak en vir my onverskoning gevra en gese dat ek nog 'n ekstra maand verniet kry en dat ek nie weer gekontak sal word oor my rekening indien nodig nie. So my eerste betaling sal eers 25 Maart wees wat ook nie die volle bedrag sal wees nie maar -R500.00 van 'n Voucher wat ek ontvang het. Nou vandag het ek weer 4 smse en een epos ontvang. Dis duidelik dat CollegeSA deur die slaap is en ek sien ook teen die tempo gaan ek verniet studeer met al die foute wat hul maak. Dis belaglik.
Hermanus Mallinson

Date:

Company: College SA

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google