AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - FNB: Die Mees Onetieste Bank in SA Geskiedenis | #82784

First National Bank
FNB: Die Mees Onetieste Bank in SA Geskiedenis

Ek verkies altyd om my "dramas" met 'n bank dierek op te vat, maar eerlikwaar bereik mens 'n punt waar die woord "" beledig word as jy FNB in dieselfde lyntjie skryf.

FNB trek hul klante kaal uit, en meeste mense is ver te blind vir dit!!!

Gisteraand, betaal ek my FNB Krediet Kaart 100%, net om vanmore SMS'e te kry dat my rekening "nie betaal is nie" en alles wat 'n sinnelose fooi is word gehef. Die beste is dat ek die volle uitstaande bedrag betaal het, en dit nog boonop dierek van 'n FNB rekening af, wat gekoppel is met die krediet kaart!!! FNB beroof my geld al van dag een af. Ek het al bereken dat meer as R2000 van my skuld by FNB is a.g.v. FNB onetiese praktyk en diefstal.

My probleme met FNB strek al meer as jare. Eers fop hulle my om 'n klant te word, net sodat ek oor 'n maand 'n bank koste verhoging beleef. Eties? Dan ref hulle hul arme kliente, spandeer maklik oor die R400 aan sinnelose fooie. Hoe armer jy is, hoe meer wil FNB jou beroof! Ek het al my klagtes in 'n geregistreerde brief aan FNB gerig, 'n jaar terug, en nog GEEN terugvoer van hierdie korrupte bank. Di? net die cherry op die koek.

Hoekom betaal ek my kaart 100%? Want ek skuif na 'n ander bank!!!

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Brooklyn

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google