Standard Bank
STAN/BANK NOT KEEPING TO ADVERT. GOOD SERVICE
Aan die Krediet Bestuurder, Standerd Bank Goeie more, hoe gaan dit? My naam is Benjamin Joubert rek nommer SAL VERSKAF WORD... Ek was in skuld deur dinge wat buite my beheer was, daar was blykbaar nog krediet kaart skuld wat ek nie van geweet het nie want my gewese vrou het my kaart gebruik terwyl ...