AfricaComplaints.com » VERBANDE - Reviews, Complaints, News

City: VERBANDE
Found 1 review / complaint

Absa
VERBAND AANSOEK

My ex man is al 27 jaar 'n klient van ABSA. Nog nooit was daar enige probleem met sy rekeninge of dat hy 'n slegte klient is nie. Ons het 'n verband by ABSA al van 1995 af. Ons wil nou ons verband verhoog. Eerstens verloor hulle die aansoek. Toe is ons versekering nie reg nie, dit dekking moet ...