AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Internet banking | #223346

Absa
Internet banking

Hi, ek haat ook my bank. Ek sukkel met die internet bank vandat hulle oorgeskakel het na 'n nuwe webwerf. Ek het die hulpsentrum geskakel, maar kom nie reg nie. Ek het verskeie takke geskakel, maar word afgesny of van persoon tot persoon deurgesit. Dit is iets baie eenvoudig wat ek op die ou absa bankdienste kon doen en nie op die nuwe een regkry nie.

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google