Na ons n eis ingedien het, het sy alles mooi verdydlik wat die volgende stappe gaan wees alhoewel my skoonpa nie op daai oomblik tyd gehad het nie het sy haar belofte gehou en ons terug geskakel soos gereel, Ons kon nie vir beter diens gevra het nie. Weereens baie dankie
0 comments