Complaint / review / scam report
Pixel Pro
Swak diens - lee beloftes

Albert

Ek wens ek kon soos die ander op die blad jou lof besing... Ek kan ongelukkig nie....

Ek verstaan nou baie... ons is nie 'n spesiale make-over klient nie....ons is nie beroemde kunstenaars nie... ons skiet nie fotos vir 'n cd cover nie... ons sit nie vir 'n nude nie...

Dit was maar net 'n mylpaal in my dogter se lewe... haar matriek afskeid... 'n maand later... sperdatums word nie gehou nie...

Wat nog moet ek doen om die cd met fotos te kry... dit kos my vele oproepe en die shoot se effektiewe prys styg met elke poging wat ek aanwend.

Grace moes reel vir aflewering, maar sy pleit onskuldig, jy sal aflewer want jy het die disk by jou....

2 ure terug "post" jy terwyl ons steeds wag, weereens op lee belofte.

Dankie dat Pixel Pro 'n mooi geleentheid so versuur. Dit sal ons verewig bybly.
Author: @veryupset1


Offender: Pixel Pro

Country: South Africa   Region: All Country   City: Pretoria

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.