AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Motomia - Hennie | #92193

Motomia
Hennie

Wil net vi Hennie van MotoMia in Kempton Park se baie baie dankie vir die uitstekende diens, hou so aan buddy ek kon nie vir beter diens gevra het nie... Jy weet net hoe om met jou Cliente te werk, jy is altyd happy go lucky vol smiles!!! Thumps up for you buddy... Mag die toekoms met my nuwe Spitzer ook so amazing wees... Alles van die beste vir jou Hennie.

Date:

Company: Motomia

Country: South Africa   City: Kempton Park

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google