AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Virseker Insurance - Verkeerde houding | #215736

Virseker Insurance
Verkeerde houding

Ek het op die internet kwotasies aangevra vir motorversekering om die kompetisie te vergelyk tussen die verskillende instansies wat versekering bied. Virseker het my vanoggend gebel om met my te gesels oor my aansoek wat ek verlede week aanlyn gedoen het en toe ek verduidelik wat ek wil doen (SLEGS NAVRAAG, ekt hulle vergelyk met Outsurance ens. se kwotasies) toe sit die persoon by die inbel sentrum sommer net die foon in my oor neer. as die lyn foutief was, sou die persoon lankal terug geskakel het. Dit het nie gebeur nie. As mens wil navraag doen, beteken dit nie mens wil onmiddelik AANSOEK doen en alles wat nodig is afhandel nie. Leer asb julle mense om kliente wat NAVRAAG doen, ordentlik te behandel want dit gaan bepaal of die klient die finale besluit gaan neem om julle te gebruik vir versekering of nie. Eks baie teleurgeteld dat ek so behandel was. Dit sal my 2 keer laat dink om Virseker te gebruik vir my versekering doeleindes.

Date:

Company: Virseker Insurance

Country: South Africa   City: Dont Know

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google