Onder skuldberading hofbevel in plek. NCR het ingetree toe FNB ons huis wil verkoop
op veiling. Alles was teruggetrek FNB het bief van bevestiging gestuur. Nou weer net 3 weke
later stuur FNB n brief ons huis gaan weer verkoop word
die skok het veroorsaak dat my vrou probeer selfmoorf pleeg
drie jaar se spanning het nou sy tol geeis. Al wat FNB
se: hulle ondersoek dit. Dit laat my nou geen keuse om die pers asook CartBlanc aspook ander TV programme dit ondersoek nie.
0 comments