AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - PAAIEMENT NIE BETAAL | #230037

Absa
PAAIEMENT NIE BETAAL

Ek het n huislening by absa bank wat ek elke maand gereeld en stiptelik betaal. Ek is huidiglik besig om my huis te verkoop en my huurders gaan einde van oktober uit die huis, so dus gaan die huis vir een of dalk 2maande leeg staan en gaan ek dus nie huur inkomste kry totdat die huis afgelos is nie. Ek doen tog vandag op 10-10-2013 om 11h45 die moeite om vir absa op die no 0861001918 te kontak om te hoor of ek dalk die 2 maande uitstel kan kry, wat die paaiement aan betref, aangesien ek nie die huur van my huis in upington en die paaiement kan bekostig nie, die dame aan die ander kant lig my toe kort en kragtig in, dat hulle niks vir my kan doen nie, so maklik soos dit, ek se toe vir haar ek aanvaar dit nie en al wat sy se is jammer kan niks vir my doen nie. My vraag is dus aan liewe absa bank, ek wil weer n huis koop, maar as dit is hoe hulle my gaan hanteer, skuif ek al my rekeninge van meer as 15jaar net so oor na n ander bank. Dis uiters swak diens, die bal is nou in julle hande ek wag vir n antwoord.
H.P.LAUBSCHER
0826572382

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: HOMELOANS

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google