AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Virseker Insurance - Janus, dis nou diens!! | #145308

Virseker Insurance
Janus, dis nou diens!!

Ek gaan verhuis binnekort en het met Janus Jordaan geskakel oor die veranderinge van adres ens. Hoewel ek nog niks nou gan verander nie het hy my binne 10 min terug laat weet wat die situasie is en hoe ek tewerk moet gaan!!
Knap gedaan!!

Date:

Company: Virseker Insurance

Country: South Africa   City: Johannesburg

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google