AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Claim 2499889 | #326070

Absa
Claim 2499889

Ons sukkel nou al van laas jaar November af om n eis afgehandel te kry. Die assesor was nou so 2-3 weke terug by ons huis gewees.(Na 2 maande moet ek s?) Die call centre se nommer is heeltyd besig... Daar word net boodskappe gevat en NIEMAND kom terug na mens toe nie. Hulle het my toe al n e-mail laat stuur maar Niks gebeur verder nie. Dis seker die swakste diens ooit! Ek werk self in die versekeringsbedryf en geen klient gaan sulke diens aanvaar nie. Ek wil net weet wat is besluit op die eis. Ons weet nie eers of ons kan eis vir die swembad wat omtrent R 15 000 se skade is? Kan iemand my asseblief net terugvoer gee?

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Secunda

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google