AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Fleet Street Publications - Klientnr.4038032 | #309607

Fleet Street Publications
Klientnr.4038032

Ek is as VIP lid by FSP ingeskryf. Het verlede jaar R18000.00 betaal om een te word. Ons gaan binnekort verhuis en ek moes my e-pos adres verander. Ek sukkel nou al 3 maande met FSP.Hulle bly stuur my e-posse na my ou adres. Ek het al honderde oproepe gemaak, maar het vanoggend weer die Resource&scarity report op my ou adres ontvang. RHPS kom ook op my ou e-pos adres. Ek is nou raadop en dit is 'n skande as 'n VIP lid so behandel word. Ek wonder of hulle nie my R18000.00 kan terugbetaal en dan is ek ontslae van hulle. MY OU E-POS ADRES WORD VANAAND AFGESNY.

Date:

Company: Fleet Street Publications

Country: South Africa   City: GAUTENG

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google