Complaint / review / scam report
MiWay
Excellent service

Ek wens elke persoon wat by 'n call centre werk kan by Amori klas kry van hoe om met 'n klient te praat!! Sy is die vriendelikheid vanself en baie profesioneel! sy maak seker ek verstaan alles en praat ordentlik en duidelik sodat ek kan hoor wat sy se! Amori het my baie vinnig gehelp en sy is net great verby!!
Baie dankie dat jy soveel moeite gedoen het. Jy is awesome
Author: jacodebeer36


Offender: MiWay

Country: South Africa   Region: All Country   City: Call centre

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.