AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Incredible Connection - Vriendelike diens | #95319

Incredible Connection
Vriendelike diens

Ek het 2 weke terug ingestap by Incredible Connection in Newcatle KZN met die doel om 'n PS3 te koop. Met die instapslag kon jy die vriendelike atmosfeer aanvoel. Die takbestuurder Hugo Boshoff het my eerste tegemoetgestap. Dit het my baie verbaas aaangesien die takbestuurders gewoonlik in hul kantore sit en al die werk aan die verkoopspersoneel oorlaat. Hy het my reguit na die PS3's toe geneem. Met vriendelike hulp en glimlag het hy my gehelp. Ek was baie tevrede en het met 'n lekker gemoed uitgestap. Ek wens al die besighede het sulke vriendelike personeel gehad. Hugo baie dankie vir jou hulp en vriendelikheid. Hou so aan jy sal dit nog ver bring.

Groete 'n tevrede klient.

Date:

Company: Incredible Connection

Country: South Africa   City: Newcastle KZN

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google