SA Warranties
Waar voor betaal ons
Toe ek my kar gekoop het kry ek n pragtige blou boekie wat absoluut niks beteken nie daar was onderdele wat gedek word in daai boek wat geen handelaar aanvaar nie ek sal graag my geld elke sent wat ek betaal het vir daai so genaamde waarborg wat niks beteken nie ek persoonlik dink dit is derekte ...