AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: MiWay - Patetiese diens | #256310

MiWay
Patetiese diens

4 weeke terug bel ek mos om my polis tekanseleer, al wat n persoon is by miway probeer my om praat om by miway tebly, nadat ek deur gesit is na die 3de persoon toe deur gesit is wat toe eweskielik my polis bedrag wat ek vir die laaste 3 jaar tussen R1200 en R1300 betaal wil af bring na R930 - waar ek toe se nee ek wil kanseleer het die meneer toe gese goed hy sit die kanselasie in vir einde oktober, wa heelwaarskeinlik ni gebeur het ni want op die 8ste november 2013 het miway weer R1253 van my bankrekining gedebiteer, waar ek toe weer vir miway moes bel weer aan iemand verduidelik dit moet gekanseleer wees waar sy se goed sy sal die bamd opname van die kanselasie gesprek kry en my die seldfe dag weer kontak. Nou op die 10de november stuur miway weer vir my n epos wat se my polis is op gedateer niks van kanselsies nie. Hulle is vinnag om my geld tevat maar pateties as dit kom by kliente diens. Maar dalk spring julle as die ombitsman hulle kontak!!!

Date:

Company: MiWay

Country: South Africa   City: Niway

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google