KORRESPONDENSIE AAN ONE PLAN MEDICAL INSURANCE
Ek wil asb bogenoemde polise nou finaal kanseller en my premies vanaf die begin terug he. Ek gaan nou verdere stappe neem. Is nou moeg vir al die beloftes en swak diens. Neem kennis as ek nie binne 24 uur n antwoord kry dat dit gedoen is nie, sal ek verdere stappe moet neem. Ek is nie meer bereid om met julle te deel nie. Ek gaan dit verkondig aan almal wat met my in aanraking kom asook adverteer op die internet dat niemand van jul dienste gebruik moet maak nie, aangesien daar nie diens is nie.
Moet my ook nie weer kontak om mooi te praat nie ek stel nie belang nie.
Geen diens vanaf November 2012, Ek verwag al my geld terug ASSEBLIEF, Ek sal vir my n ander mediese skema kry, aangesien dit moet gedoen word.
Scan1.jpg
137K View Share Download
[Email Removed] Nadia Williams
Sir
I will not correspond to your company again. This is my last e-mail.
Please act on this
Thanks
Annatjie Kruger
--- Forwarded message ---
From: Annatjie Kruger
Date: 2013/5/22
Subject: Fwd: CANCELLATION OF POLICY
To: Nadia Williams
Ek wil asb bogenoemde polise nou
0 comments