AfricaComplaints.com » Traveling & Tourism » Complaint / review: Starline Buses - SPEEDING STARLINE BUSSES | #202018

Starline Buses
SPEEDING STARLINE BUSSES

Ek is so moeg vir die bus diens veral op die Soutpanpad. Hulle ry net soos hulle wil, die pad is 'n eenrigting pad vir voertuie wat Soshanguve toe gaan en terug. Hulle jaag verby 'n ander motor en druk weer voor in en as die kar nie vir hom pad gee nie druk hy die kar van die pad. Hulle jaag verskriklik, die pad se maximum spoed is 100 km / uur. En hulle ry in spoed verkeer meer as 100 km / uur. Daar is ook grondpaaie aan elke kant van die pad, maar hulle gebruik die pad om voor mense in te druk.

Ek bly op die Soutpanpad en is selfs in die middae bang om daar te ry want die bestuurders van Starline maak dit baie onveilig.

Ek hoop die bestuurders word aangespreek. Want as ek elke bus nommer moet neer skryf wat nie kan veilig ry op die pad nie, sal ek seker maak dat hulle van die pad afgehaal word.

Daar word 'n nommer agter op die bus geplank wat s? ons moet kla as hulle onverskuldig ry, ek het hom al gebel maar of dis 'n beset toon of dit lui net!

Date:

Company: Starline Buses

Country: South Africa   City: Onderste Poort

Category: Traveling & Tourism

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google