Starline Buses
SPEEDING STARLINE BUSSES
Ek is so moeg vir die bus diens veral op die Soutpanpad. Hulle ry net soos hulle wil, die pad is 'n eenrigting pad vir voertuie wat Soshanguve toe gaan en terug. Hulle jaag verby 'n ander motor en druk weer voor in en as die kar nie vir hom pad gee nie druk hy die kar van die pad. Hulle jaag ...