Vodacom
No more night owl data!!!
Ek het 'n navraag gerig ten opsigte van my "Night Owl data" vir Vodacom Sonder dat ek in kennis gestel is, is my night owl data nie meer in werking nie? Hoekom stel julle mens nie in kennis oor die opsie nie? Ek het altyd night owl data gebruik, volgens die dame by vodacom is dit net ...